SOWAT 30 treinpassasiers is beseer toe ’n treinwa van ’n Metrorail-trein naby Dal Josafat-treinstasie naby Paarl na bewering ...
DIE naakte liggaam van ’n 30-jarige man is Sondag in die vroeë oggendure in Delft ontdek. ’n Inwoner van Delft was op pad ...
ESKOM het sy dienste in Voorbrug, Delft onttrek. Dit het gekom ná ’n aanval op een van die kragverskaffer se werknemers Saterdag in dié gebied. Luidens ’n Eskom-mediaverklaring is die betrokke werker ...
PAARL. – Twee matrikulante is dood na hulle deur ’n bus op die sypaadjie van die Van Der Stel-weg naby die ...
DIE jong man van Chicago in Paarl wat na bewering ’n kar uitgetoets het toe hy die vierjarige meisie en haar ma getref het, ...
PAARL. – ’n Jongman van die Paarl wat glo ’n ma en kind met sy gepimpte kar teen ’n hoë spoed raak gery het, het op aanklag ...
DIE Mfuleni-polisie ondersoek ’n moordsaak in verband met ’n voorval wat Sondagmiddag in Wesbank plaasgevind het.
DRIE buitelanders is Sondag in Rylands vasgetrek vir die besit van perlemoen met ’n geskatte waarde van sowat R10 miljoen.
RAQUEL ‘Kelly’ Smith, ma van die vermiste Joslin, en haar drie medebeskuldigdes het Maandag kort na 10:00 in die ...
WORCESTER. — Die een oomblik het hulle nog lekker saam om die vuur gekuier, en die volgende het hulle wendyhuise voor hulle ...