’N PLAASBOER sal Maandag in die Lutzville-landdroshof verskyn nadat hy glo met sy bakkie oor ’n ses-jarige seun gery het en ...
PRASA ondersoek ’n ongeluk nadat ’n treinwa Dinsdag by Dal Josafat-stasie naby Paarl ontspoor het. Tot dusver is daar geen sterftes aangemeld nie, terwyl 25 passasiers beserings opgedoen het, waarvan ...
DIE 17-jarige wat aangekla word van die moord op die 16-jarige Deveney Nel het Woensdagoggend in die Caledon-landdroshof verskyn. skool se stoorkamer gevind. Sy is na bewering gesteek en ernstig ...
DIE oud-Vrystaatse voorryman en een van Suid-Afrika se gewildste rofstoeiers nóg, Gert Snyman, is in Pretoria oorlede. Hy was 84 jaar oud. Snyman, ’n vaskopstut, het in 1967 en 1968 ’n gedugte voorry ...
SOWAT 30 treinpassasiers is beseer toe ’n treinwa van ’n Metrorail-trein naby Dal Josafat-treinstasie naby Paarl na bewering ...
DIE naakte liggaam van ’n 30-jarige man is Sondag in die vroeë oggendure in Delft ontdek. ’n Inwoner van Delft was op pad ...
ESKOM het sy dienste in Voorbrug, Delft onttrek. Dit het gekom ná ’n aanval op een van die kragverskaffer se werknemers Saterdag in dié gebied. Luidens ’n Eskom-mediaverklaring is die betrokke werker ...
PAARL. – Twee matrikulante is dood na hulle deur ’n bus op die sypaadjie van die Van Der Stel-weg naby die ...
DIE jong man van Chicago in Paarl wat na bewering ’n kar uitgetoets het toe hy die vierjarige meisie en haar ma getref het, ...
PAARL. – ’n Jongman van die Paarl wat glo ’n ma en kind met sy gepimpte kar teen ’n hoë spoed raak gery het, het op aanklag ...